Nadat hy ’n ongeluk gehad het, kon hy nie meer werk nie.
उ-क----थ-दु--घ-न- ह- ज-न--क- ब---व----म नह----- --ा
उ__ सा_ दु____ हो जा_ के बा_ व_ का_ न_ क_ स_
उ-क- स-थ द-र-घ-न- ह- ज-न- क- ब-द व- क-म न-ी- क- स-ा
---------------------------------------------------
उसके साथ दुर्घटना हो जाने के बाद वह काम नहीं कर सका 0 u--ke -aat- d--ghat--a ho -aa-- ke--a----a--k--m------ k---sakau____ s____ d_________ h_ j____ k_ b___ v__ k___ n____ k__ s___u-a-e s-a-h d-r-h-t-n- h- j-a-e k- b-a- v-h k-a- n-h-n k-r s-k----------------------------------------------------------------usake saath durghatana ho jaane ke baad vah kaam nahin kar saka
Meer tale
Klik op ’n vlag!
Nadat hy ’n ongeluk gehad het, kon hy nie meer werk nie.
उसके साथ दुर्घटना हो जाने के बाद वह काम नहीं कर सका
usake saath durghatana ho jaane ke baad vah kaam nahin kar saka
После того, как он потерял работу, он поехал в Америку.
Nadat hy Amerika toe is, het hy ryk geword.
अ-री-ा----- -े -ा---ह---व---हो गया
अ___ जा_ के बा_ व_ ध___ हो ग_
अ-र-क- ज-न- क- ब-द व- ध-व-न ह- ग-ा
----------------------------------
अमरीका जाने के बाद वह धनवान हो गया 0 a-are-k- ja-ne -e --a---a--dh-n--a----o--a-aa_______ j____ k_ b___ v__ d________ h_ g___a-a-e-k- j-a-e k- b-a- v-h d-a-a-a-n h- g-y---------------------------------------------amareeka jaane ke baad vah dhanavaan ho gaya
Vreemde tale word deesdae al hoe belangriker.
Baie mense leer ’n vreemde taal.
Daar is egter baie interessante tale in die wêreld.
Daarom leer baie mense gelyktydig meer as een taal.
Dis meestal nie ’n probleem wanneer kinders tweetalig grootword nie.
Die brein leer albei tale outomaties.
Wanneer hulle ouer word, weet hulle wat by watter taal hoort.
Tweetalige mense ken die tipiese kenmerke van albei tale.
Dis anders by volwassenes.
Hulle kan nie so maklik twee tale tegelyk leer nie.
Dié wat tegelyk twee tale leer, moet ’n paar reëls volg.
Dis eerstens belangrik om die tale met mekaar te vergelyk.
Tale wat tot dieselfde taalfamilie behoort, is dikwels baie eenders.
Dit kan tot verwarring lei.
Daarom maak dit sin om albei tale deeglik te ontleed.
’n Mens kan byvoorbeeld ’n lys maak.
Daar kan jy die ooreenkomste en verskille aanteken.
So word die brein gedwing om intensief met albei tale te werk.
Dit onthou beter wat die twee tale se kenmerke is.
’n Mens moet ook vir elke taal sy eie kleure en omslag kies.
Dit help om die tale duidelik van mekaar te skei.
Wanneer ’n mens tale leer wat nie eenders is nie, werk dit anders.
Daar is geen gevaar dat die twee tale verwar kan word nie.
In dié geval is die gevaar dat die tale met mekaar vergelyk word!
Dis beter om die tale met ’n mens se moedertaal te vergelyk.
Wanneer die brein die verskil opmerk, leer dit doeltreffender.
Dis ook belangrik dat die twee tale ewe intensief geleer word.
Teoreties maak dit nie vir die brein saak hoeveel tale geleer word nie…